Nuus-argief | Die Papier

’n Derde van kiesers voel deesdae vere
Stel jy baie belang? Stel jy soortvan belang? Of gee jy nie ’n duit om nie? Volgens die jongste peiling van die marknavorsingsgroep Ipsos val geregistreerde kiesers in een van dié drie kategorieë. Met die plaaslike verkiesings om die draai beteken dit ’n derde van almal wat kán stem, voel bloot net vere en gaan waarskynlik nie by die stembus opdaag nie. In ’n verkiesingsjaar waar diensleweringsprobleme en toenemend vervalle infrastruktuur van die kwelpunte is wat die land lamlê, kan dit katastrofies wees. Dit gaan ook oor meer as net apatie, verduidelik Mari Harris, direkteur van Ipsos. Dit gaan oor vervreemding. Op die noot van dienslewering: Moenie die artikels in Dink uit Cilliers Brink (DA) en Willie Spies (VF Plus) se pen om die hoofstad reg te ruk, misloop nie.

The post ’n Derde van kiesers voel deesdae vere appeared first on Die Papier.

Stellenbosch Universiteit dra by tot nuwe riglyne vir skisofreniebehandeling
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bygedra tot ’n groot internasionale studie wat ondersoek hoe toegang tot doeltreffende behandeling vir mense met skisofrenie in lae- en middelinkomstelande verbeter kan word. Die studie is in The Lancet Psychiatry gepubliseer en is deur navorsers aan die Universiteit van Oxford as deel van die GALENOS-inisiatief (Global Alliance […]

The post Stellenbosch Universiteit dra by tot nuwe riglyne vir skisofreniebehandeling appeared first on Die Papier.

Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 11 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportwêreld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee

The post Vandag in die nuus appeared first on Die Papier.

Kultuurikone vereer vir nalatenskap in Wes-Kaap
Van gevestigde kultuurikone tot jong skrywers, biblioteke en gemeenskapsprojekte is deel van ’n wye groep Wes-Kapenaars en kultuurorganisasies wat Woensdagaand vir hul bydraes vereer is. Die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport het sy jaarlikse Kultuurtoekennings by die Artscape-teater in Kaapstad aangebied, met erkenning vir uitstaande werk op die gebied van kuns, kultuur, taal, erfenis, […]

The post Kultuurikone vereer vir nalatenskap in Wes-Kaap appeared first on Die Papier.

Nuwe private lughawe in Kaap-metro wyk glo van bouplanne af
Die eerste vliegtuig is nog nie eers oor die nuwe beplande Kaapse Wynlande-lughawe nie, en daar is nóg ’n aanloopbaan in wording. Boonop het bouwerk aan dié beoogde lughawe, Atlantic Aerodrome, tussen Kalbaskraal en Philadelphia, reeds begin – maar sonder die nuwe nodige goedkeuring. Dié lughawe langs die N7 word bemark as ’n luukse, private lughawe. Rihan Kleyn, die bestuurder van Atlantic Aerodrome, het aanvanklik aan ons gesê bouwerk aan die aanloopbaan is reeds ver gevorder, maar het nie teen druktyd kommentaar gelewer oor die kwessie van die bouplanne nie. Eddie Andrews, Kaapstad se adjunkburgemeester, skets vir ons die prentjie wat ’n bietjie anders lyk as die lieflike kunstenaarsvoorstelling van die Atlantic Aerodrome.

The post Nuwe private lughawe in Kaap-metro wyk glo van bouplanne af appeared first on Die Papier.

Van geldwaens tot ’n bom in kantoor
Dis of ’n ystervuis om jou hart vou wanneer jy ’n transitovoertuig naby jou sien . . .  Nou het die gevaar van waarskynlik geldhonger misdaadsindikate uitgekring: ’n Bom het onlangs by ’n Fidelity-kantoor in Germiston ontplof. “Dit was regtig, regtig skrikwekkend,” het Wahl Bartmann, Fidelity se uitvoerende hoof, aan Die Papier gesê. Groot skade is aangerig – dit het ’n gedeelte van die gebou se dak laat instort en kontant is weens die ontploffing oor dakke, strate, bome en oop ruimtes in die omliggende gebied versprei. Een persoon is ook in die voorval dood. Bartmann vertel meer oor die voorval en wat hulle doen om hul geboue en transitovoertuie te beveilig. Willem Els, ’n plofstofkenner betrokke by die Instituut vir Sekuriteitsdiens (ISS) verduidelik die moontlikheid agter die gebouaanval.

The post Van geldwaens tot ’n bom in kantoor appeared first on Die Papier.

Minister Majodina ontlok woede ná kru uitbarsting tydens gemeenskapsvergadering in Kouga
Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, is sterk gekritiseer nadat sy Woensdag, 9 September, tydens ’n gemeenskapsvergadering in Loerie in die Kouga-munisipaliteit vloekwoorde met ’n gestremde inwoner uitgeruil het. Die voorval het plaasgevind ná die amptelike bekendstelling van ’n opgegradeerde rioolpompasieprojek ter waarde van R5,98 miljoen toe die vergadering tydens ’n vraag-en-antwoordsessie in […]

The post Minister Majodina ontlok woede ná kru uitbarsting tydens gemeenskapsvergadering in Kouga appeared first on Die Papier.

9/11 herdenkings: Moddergooiery oor New York-burgemeester Mamdani neem toe
Die 25ste herdenking van die terreuraanvalle van 11 September 2001 vind vanjaar in New York plaas te midde van ’n toenemende politieke stryd oor burgemeester Zohran Mamdani se teenwoordigheid by die amptelike herdenkingseremonie by Ground Zero. Vickie Paladino, ’n Republikeinse lid van die New Yorkse stadsraad, en familielede van 9/11-slagoffers het ’n petisie ingedien waarin […]

The post 9/11 herdenkings: Moddergooiery oor New York-burgemeester Mamdani neem toe appeared first on Die Papier.

Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 10 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportwêreld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee

The post Vandag in die nuus appeared first on Die Papier.

Die Papier is ook in die landbouland!
Tussen al die blink trekkers, indrukwekkende hommeltuie en nuutste landboutegnologie is daar vanjaar ook ’n rooi-en-wit gedaante wat beslis nie misgekyk kan word nie – Die Papier natuurlik! Kyk hoe mooi lyk Die Papier by Nampo Kaap, wat tans tot 12 September by Bredasdorppark in volle gang is!

The post Die Papier is ook in die landbouland! appeared first on Die Papier.