Die Papier is ook in die landbouland!

Skoolleerders lees Die Papier by Nampo Kaap.
Skoolleerders lees Die Papier by Nampo Kaap. Foto: Verskaf.

Tussen al die blink trekkers, indrukwekkende hommeltuie en nuutste landboutegnologie is daar vanjaar ook ’n rooi-en-wit gedaante wat beslis nie misgekyk kan word nie – Die Papier natuurlik!

Kyk hoe mooi lyk Die Papier by Nampo Kaap, wat tans tot 12 September by Bredasdorppark in volle gang is!


Kategorieë: ,

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos