16 jaar later: Wat van Peet Viljoen se borgtog?

Voormalige prokureur Peet Viljoen in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria.
Voormalige prokureur Peet Viljoen in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria. Foto: Shanell Binedell.

Die R50 000 wat Peet Vil­joen in 2010 as borgtog betaal het, het dié week weer in die soeklig gekom. Dit volg nadat sy verdediging aangevoer het dié bedrag moet deel vorm van die R200 000-borgtog wat vir sy vrylating aangebied is.

Viljoen se borgtogaansoek is vandeesweek in die Pretoriase gespesialiseerde handelmisdaadhof aangehoor. Viljoen se regsverteenwoordigers het borgtog van R200 000 aangebied, waarvan R150 000 betaal sou word.

  • Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos