Dink

Ontledings van die sake van die dag, met ’n persoonlike aanslag.

Brekende Nuus

  • Geskorste LP Fadiel Adams se saak van bedrog en die verydeling van die gereg is tot 16 Oktober uitgestel

  • Sakeman Brown Mogotsi se borgtogaansoek op aanklagte van onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie, meineed en verydeling van die gereg is tot 22 September uitgestel

  • Saoedi-Arabië het twee lugaanvalle uitgevoer wat gemik was op die lughawe van die strategiese stad Mocha, wat tans onder beheer van die Houthi’s is, volgens die Iran-gesteunde groep se TV-kanaal, Al-Masirah

  • Die vervoermaatskappy Uber het sy dienste in Nigerië permanent gestaak ná 12 jaar se bedrywighede in die land, en het veranderende korporatiewe doelwitte en moeilike marktoestande as redes vir sy onttrekking aangevoer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos