-
Voorseisoenseges vir Sharks en Bulls, maar alle SA spanne lyk gereed vir VRK
Die Sharks en Bulls het Vrydag as wenners uit hul onderskeie voorseisoense vriendskaplike wedstryde teen die Lions en Stormers getree.…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 11 September Krieket (SS, 212) 11:50 Engeland t. Pakistan: 3de toets, dag 3 Gholf (SS, 213) 07:30 Solheim-beker 10:30…
-
Bob Skinstad: Wat ’n ongelooflike reeks
’n Ongelooflike einde aan hierdie Greatest Rivalry-reeks tussen die twee beste rugbylande ter wêreld is dat hulle nou ver van…
-
Oom Rugby: Die persepsie en die realiteit
In die 19de minuut van Saterdag se derde Greatest Rivalry-toets by die FNB-stadion in Soweto het die Springbokke ’n Nieu-Seelandse…
-
Greatest Rivalry: Eindelik Richie Mo’unga se beurt in Bok-kragmeting, Codie Taylor terug om Kiwi’s te lei
Veteraanhaker Codie Taylor is terug en sal Nieu-Seeland aanvoer nadat die All Blacks-afrigter, Dave Rennie, nege veranderinge aan sy span…
-
Geen heilige koeie vir Bok-afrigters
Die voormalige Cheetahs- en Bulls-losskakel Kennedy Tsimba glo een van die Springbokke se grootste sterkpunte onder Rassie Erasmus is die…
-
Bok-slot Eben Etzebeth wéét wat dit gaan vat om die ‘enorme’ laaste toets teen die Kiwi’s te wen
Eben Etzebeth, wat Saterdag in Baltimore sy rekord as die Springbok met die meeste toetswedstryde verder sal uitbrei wanneer hy…
-
Los die moddergooiery . . . All Blacks-afrigter Dave Rennie sê Ruben Love se geel kaart was in die kol
All Blacks-afrigter Dave Rennie het sy mening gegee oor die geelkaart wat Ruben Love ontvang het tydens Nieu-Seeland se 29-24…
-
Bok-breker Jasper: ‘Ons wil Amerikaners ’n voorsmakie gee van waaroor rugby gaan’
Springbok-agtsteman Jasper Wiese hoop die Bokke kan Saterdag ’n sterk vertoning vir die Amerikaanse publiek lewer wanneer hulle die All…
-
SA netbal-ster Karla Pretorius nou Kovsies se hoofafrigter
SA netbalspeler Karla Pretorius, die huidige spesialisafrigter van Kovsie Netbal, is as die program se volgende hoofafrigter by dié universiteit…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










