-
Só lei winkels jou aan neus
Suid-Afrikaanse huishoudings tel elke rand, maar die kleinhandelaars wat om hul geld meeding, beskik oor ’n gedugte voordeel: Hulle verstaan…
-
Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van onbillike pryse geloof
Terwyl Suid-Afrikaanse boere ’n stryd voer teen die ergste voorval van bek-en-klouseer wat die land nog gehad het, is daar…
-
Kosinflasie val, maar Suid-Afrikaners word steeds net al hoe armer
Konsinflasie val – maar jy moet meer opdok by die betaalpunt. Jy kners op jou tande wanneer jou petrolliggie begin…
-
Huis, pondok of huur?
Vir ’n nuwe generasie Suid-Afrikaners word die droom om die sleutels van jou eie huis vas te hou al hoe…
-
Verbruikers moet aanhou suutjies trap
Suid-Afrikaanse huishoudings handhaaf versigtige bestedingspatrone en gee voorkeur aan noodsaaklikhede bo nie-noodsaaklike uitgawes. Wêreldwye oliepryse, plaaslike munisipale tariewe en komende…
-
Heelpad opdraande: Brandstofpryse styg wéér
Suid-Afrikaners sal vanaf Woensdag aansienlike verhogings by die petrolstasie ervaar nadat die regering prysstygings vir alle brandstoftipes aangekondig het. Die…
-
Discovery-hoof Adrian Gore het Vitality in die bad uitgedink
Sê nou Discovery probeer nie mediese dekking aan gimnasiumlede verkoop nie, maar beloon eerder sy eie lede om gimnasium toe…
-
Generiese kitsbanke kom dalk
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wil nuwe handelsmerklose kitsbanke landwyd instel, wat dit goedkoper sal maak vir kliënte om kontant te onttrek.…
-
Lojaliteit te koop
Suid-Afrika het ’n toegewyde lojaliteitsmark. Volgens ’n studie van die Truth & BrandMapp Loyalty Whitepaper maak 85% van die bevolking…
-
Disney-wins groei; skep nuwe TikTok-speletjie
Disney het sopas beter as verwagte wins aangemeld, met ’n sterk vertoning in sy pretparkbedryf te midde van voortdurende kommer…
Brekende Nuus
-
Kaapstad-verkeersbeamptes het die SAPD in die vroeë oggendure gehelp om 6 vermeende kapers vas te trek nadat hulle op ’n moontlik gekaapte voertuig reageer het, met 3 verdagtes wat deur verkeersbeamptes en nog 3 deur die SAPD aangekeer is, terwyl die voertuig se eienaar later bevestig het dat dit in Mfuleni gekaap is en haar man tydens die voorval gesteek is
-
Die Suid-Afrikaanse en Lesotho-polisie het tydens ’n grootskaalse vernietigingsproses in Gauteng altesaam 1 787 vuurwapens en vuurwapenonderdele vernietig
-
VSA-pres. Donald Trump het onder buitengewone veiligheidsmaatreëls in Ierland aangekom vir ’n tweedaagse besoek van diplomasie en gholf, met sowat 4 000 veiligheidsbeamptes, insluitend skerpskutters, wat ontplooi is in een van die grootste veiligheidsoperasies in die land se geskiedenis
-
Niger se junta-leier, Abdourahamane Tiani, het brigadier-generaal Mamane Sani Kiaou as nuwe stafhoof aangestel, nadat ’n mislukte weermagopstand verlede maand sy greep op die mag geskud het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










