
Ontmoet ons span
Die mense agter die stories wat vir ons lesers saak maak.
Redaksioneel
Ons joernaliste is verbind tot onafhanklike, feitelike en gebalanseerde verslaggewing. Ons streef daarna om die stem van ons lesers te wees.

Barnard Beukman
Redakteur
Ervare joernalis, ook voorheen as uitgewer en redakteur.

Lucia Poolman
Nuusredakteur
Voorheen tydskrifredakteur en akademikus. Nou tweede in bevel.

Vernon Janse van Rensburg
inhoudsredakteur
Bekroon vir uitleg en opskrifte.

Gerrie Lotriet
Uitlegkunstenaar
Jare ervaring van drukuitleg en elektroniese grafika.

Ilse Salzwedel
Hoofsub
Jare lange ervaring in tydskrifte, boeke, burgerlike aktivisme en radio.
Verslaggewers
Die span wat hard werk om elke dag vir jou die varsste nuus te bring.

Jana Marx
Politieke redakteur
Bekroon op vele terreine van ondersoekende joernalistiek.

Stehan Schoeman
Sportredakteur
Veelsydige joernalis met groot kennis van en passie vir sport.

Bohemia Jumatt
Senior verslaggewer
Reeds merk as ondersoekende joernalis begin maak en sopas vereer deur die Afrikaans Taalraad.

Rasaad Adams
Senior verslaggewer
Veelsydige joernalis wat reeds blootstelling aan nasionale, elektroniese en plaaslike media het.

Kaylie Joubert
Verslaggewer
Behaal haar graad in kommunikasie (cum laude) terwyl sy by ’n kunsgalery werk.

Shanell Binedell
Verslaggewer
Redakteur van die NWU-studentekoerant, Die Wapad, terwyl sy joernalistiek studeer het.
Ondersteun plaaslike joernalistiek
Word deel van ons leserskap en help ons om aan te hou om kwaliteit nuus te lewer. Teken in vir volle toegang.
Algemene vrae
Vrae oor ons span, vryskutwerk en redaksionele onafhanklikheid.
U kan ‘n joernalis direk bereik deur ‘n e-pos na die redaksie te stuur by nuus@diepapier.co.za met die joernalis se naam in die onderwerplyn.
Ja, ons is altyd op die uitkyk vir talentvolle vryskutjoernaliste en bydraers. Stuur jou CV en voorbeelde van vorige werk na redaksie@diepapier.co.za.
Die Papier se redaksie werk onafhanklik van die besigheids- en advertensie-afdelings. Alle redaksionele besluite word geneem op grond van nuuswaardigheid en joernalistieke meriete.