Die Papier se Sake-blaaie: Top ekonome skryf vir ons

’n Verskeidenheid top ekonome gaan gereeld op Die Papier se Sake-blaaie hul mening en analise oor die ekonomie, finansies, maatskappye, landbounuus en voedelsekerheid lewer. Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger lei die eerste uitgawe in met die gevolge van die begroting wat sopas deur Enoch Godongwana, minister van finansies, ingedien is.

Een van Die Papier se doelwitte is juis om lesers aan nuwe stemme vir ontleding en kommentaar bloot te stel.

Ekonoom Elize Kruger

Daar is drie maniere om Kruger se rubriek, die Sake-blaaie en die volle koerant te lees:

  1. Koop dit by jou naaste winkel.
  2. Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
  3. Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie