Dean Macpherson sal moontlik sy pos as minister van openbare werke en infrastruktuur kwyt wees ná die DA se federale verkiesingskongres in April.
Volgens bronne in DA-kringe sal Macpherson waarskynlik ’n “slagoffer in die politieke kruisvuur” word as Geordin Hill-Lewis, die Wes-Kaapse burgemeester, John Steenhuisen as die DA se nuwe federale leier opvolg.

Hill-Lewis word beskou as die topkandidaat om Steenhuisen op te volg.
Lees die volle berig deur senior joernalis Jana Marx in die eerste uitgawe van Die Papier.
Daar is drie maniere om die volledige artikel en die koerant te lees:
- Koop dit by jou naaste winkel.
- Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
- Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.
