F1: Brit George Russell wen opwindende Aussie-GP

Renjaer George Russell het die eerste oorwinning van die F1-seisoen vir 2026 gekry.

Die Brit George Russel het die eerste F1 Grand Prix vir hierdie seisoen in Australië gewen.

Sy Mercedes-spanmaat die jong Kimi Antonelli was tweede en Charles Leclerc van Ferrari derde.

Volledige berig volg later.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie