Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Die LIV Golf-toernooi vind hierdie naweek in Singapoer plaas.

Nie seker watter sport wanneer uitsaai nie, loer gerus na Die Papier se sportredakteur, Stehan Schoeman, se handige gids.

Vrydag (13 Maart)

Rugby

21:40 VRK: Connacht t. Scarlets (SS, 211)

21:40 VRK: Edinburgh t. Ulster (SS, 206)

Tennis

01:00 Indian Wells, kwarteindrondes (SS, 214)

Gholf

03:00 LIV Golf Singapoer, dag 2 (SS, 213)

19:00 PGA-reeks: Spelers­kampioenskap, dag 2 (SS, 213)

Saterdag (14 Maart)

Rugby

14:00 VRK: Bulle t. Stormers (SS, 211)

16:10 Sesnasies: Ierland t. Skotland (SS, 211)

18:40 Sesnasies: Wallis t. Italië (SS, 211)

22:10 Sesnasies: Frankryk t. Engeland (SS, 211)

17:04 New York-sewestoernooi: Blitsbokke t. Nieu-Seeland (alle wedstryde op SS, 207)

20:00 Blitsbokke t. Frankryk

22:56 Blitsbokke t. Australië

Krieket

09:50 Eendagbeker: Boland t. Warriors (SS, 212)

Gholf

12:40 Sonskynreeks: The Courier Guy-uitspeelreeks, dag 3 (SS, 213)

20:00 PGA-reeks: Spelers­kampioenskap, dag 3 (SS, 213)

Tennis

01:00 Indian Wells, halfeind­rondes (SS, 214)

22:30 Indian Wells, halfeind­rondes (SS, 214)

Motorsport

04:55 China Grand Prix Sprint (SS, 215)

Sondag (15 Maart)

Rugby

22:39 New York-sewestoernooi, eindstryd (SS, 211)

Gholf

03:30 LIV Golf Singapoer, dag 3 (SS, 213)

12:30 Sonskynreeks: The Courier Guy-uitspeelreeks, dag 4 (SS, 213)

19:00 PGA-reeks: Spelers­kampioenskap, dag 4 (SS, 213)

Motorsport

08:55 China Grand Prix (SS, 215)

Maandag (16 Maart)

Rugby

16:40 Varsitybeker: Ikeys t. Maties (SS, 211)

18:55 Varsitybeker: NWU-arende t. Tuks (SS, 211)


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie