“Jy kan bevestig ons het einde Februarie in Amerika aangekom. Ons is gelukkig en tevrede,” het Karin Botha, oud-Springbokatleet en vrou van Naas Botha, oud-Springbok-rugbykaptein deur Laurie Botha, hul woordvoerder, vanuit Amerika aan Die Papier laat weet. Naas het ook sy 68ste verjaardag vanjaar in Amerika gevier.
Lees die volle berig vandag, 13 Maart in Die Papier.
Die koerant is vanaf vandag landwyd in supermarkte en sommige boekwinkels beskikbaar. Terwyl voorraad hou, bly dit tot Donderdag op die rak.
Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
