Die konflik in die Midde-Ooste is slegte nuus vir Suid-Afrika se boere, sê Wandile Sihlobo, landbouekonoom en presidensiële gesant oor landbou.
Sihlobo het dié week in ’n onderhoud met Die Papier gesê die grootste kwelpunt is die skeepsroetes. Volgens Sihlobo word sowat 85% van die wêreld se ureum (’n soort kunsmis) deur die Straat van Hormoes vervoer.
- Lees Jana Marx se berig oor dié situasie in die jongste uitgawe van Die Papier, wat van vandag af op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
