Die Kaap is weer Hollands vir fietsryers in Bellville

Sparkles Schultz, een van die land se voorste fietsryers.
Sparkles Schultz, een van die land se voorste fietsryers. FOTO: M Pentz Photography.

Kaapstad is weer gereed vir internasionale fietsry nadat die Velodrome in Bellville opgeknap is.

Dié gewilde saamtrekplek van fietsryers was op die punt om verkoop te word, maar openbare druk op die Stad Kaapstad het die ryers se heiligdom gered.

  • Lees Stehan Schoeman se berig oor dié situasie in die jongste uitgawe van Die Papier, wat van vandag af op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie