‘Stabiliteit, beplanning’ rede vir Kaapse waterwysheid

Terwyl die res van Suid-Afrika gereeld met waterkwessies sukkel, blyk dit of die Wes-Kaap meer krisisse kan hanteer.
Terwyl die res van Suid-Afrika gereeld met waterkwessies sukkel, blyk dit of die Wes-Kaap meer krisisse kan hanteer. FOTO: Unsplash.

Stabiele munisipaliteite en langtermyn beplanning vir watersekerheid is een van die redes waarom die Wes-Kaap se waterbestuursmodel beter funksioneer as dié van ander provinsies.

David Bryant, DA-woordvoerder oor omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê voorts swak munisipale bestuur en politieke inmenging is die grootste dryfkragte agter waterkrisisse elders in die land.

  • Lees meer oor die watersituasie in die jongste uitgawe van Die Papier, wat van vandag af op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie