Die chaos in die Ekurhuleni-metro se koalisieregering dui moontlik op ’n groter magsgeveg binne die ANC in die aanloop tot die party se volgende leierswedloop, meen kenners.
Die verwikkelinge in die metro volg nadat Nkosindiphile Xhakaza, die burgemeester, besluit het om twee lede van die EFF uit die metro se burgemeesterskomitee te verwyder.
Die EFF beweer die besluit is geneem sonder dat daar met hulle gekonsulteer is.
- Lees senior joernalis Jana Marx se volledige berig oor dié kwessie in die jongste uitgawe van Die Papier.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
