Ekonoom Waldo Krugell: ‘Ons het groter probleme as Iran’

Ekonoom Waldo Krugell meen ons ekonomie is veerkragtig, maar ook kwesbaar.
Ekonoom Waldo Krugell meen ons ekonomie is veerkragtig, maar ook kwesbaar. Foto: Unsplash.

Kom ons vergeet vir ’n oomblik van die oorlog in Iran. Die impak wat die baie hoë olieprys en die swakker rand-dollar-wisselkoers op die ekonomie gaan hê, hang baie af van hoe lank die oorlog voortduur.

Ja, dit gaan brandstofpryse verhoog en deurvoer na die inflasiekoers. Ook dalk lei tot hoër rentekoerse en só ’n impak hê op ekonomiese groeivooruitsigte, maar ons het eintlik nog groter probleme.

  • In die nuutste uitgawe van Die Papier bekyk ekonoom Waldo Krugell wat dié probleme als is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie