Sjef Marlene van der Westhuizen: Só onthou ek die sop, sjerrie en Sondae van ouds

Sjef Marlene van der Westhuizen.
Sjef Marlene van der Westhuizen. Foto: Verskaf.

In my grootwordjare was Sondag-laatmiddag gewoonlik die tyd wanneer ’n paar genooide vriende van my ouers vir ’n uur of twee kom inloer het vir ’n bakkie sop en ’n glasie sjerrie.

Dit was ook dan die tyd wat ons handvol (letterlik) sibbe die laaste skooldinge moes afhandel voor die nuwe week ons tref! Ek onthou die effense afguns waarmee ek geluister het na die grootmense se gelag en gesels diep in die huis . . .

Hoender met sjerrie en room

  • Lees sjef en skrywer Marlene van der Westhuizen se skrywe oor sop, sjerrie en Sondae in die jongste uitgawe van Die Papier. Sy deel ook haar resep vir smullekker hoender met sjerrie en room.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te epos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie