‘Housewives’ se Mel en Peet Viljoen moet hoop vir deportasie

‘Die real housewives van Pretoria’ se Peet en Mel Viljoen.
‘Die real housewives van Pretoria’ se Peet en Mel Viljoen. Foto: Facebook.

Die inhegtenisneming van die glanspaar Peet en Mel Viljoen in die VSA het uiteenlopende reaksie plaaslik ontlok.

Die egpaar is verlede week in Boca Raton in Florida aangekla van grootskaalse winkeldiefstal ten bedrae van $5 300 (ongeveer R88 000).

Op sosiale media kan die reaksie rofweg verdeel word in “boontjie kry sy loontjie”, en “ons mag nie oordeel nie”.

’n Kliniese sielkundige verduidelik hoekom ontlok die glanspaar se inhegtenisneming so baie reaksie.

  • Lees Ilse Salzwedel en Rasaad Adams se berig oor dié omstrede paartjie se inhegtenisneming in die jongste uitgawe van Die Papier.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie