Dean, Jon kan veg vir titel by SA se eerste LIV Gholf-toernooi

Steyn City speel gasheer vir die eerste LIV Golf-toernooi in Suid-Afrika. Foto: Warren Little/Getty Images
Steyn City speel gasheer vir die eerste LIV Golf-toernooi in Suid-Afrika. Foto: Warren Little/Getty Images

As jy volgens spelpeil moet gaan hoef jy nie juis verder te kyk as die Spanjaard Jon Rahm en die Suid-Afrikaner Dean Burmester om vandeesweek amok te maak nie.

Dit is die twee spelers wat vir Suid-Afrika se Shaun Norris uitstaan vir die LIV Gholf-toernooi wat gister reeds by Steyn City in Johannesburg begin het.

Norris het sy eerste DP World-reeks-sege by die einste Steyn City gevier.

  • Lees Stehan Schoeman se berig oor die eerste LIV Gholf-toernooi in Suid-Afrika in die jongste uitgawe van Die Papier.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie