Simon Rademan: Van Aspoestertjie se glasskoen tot dit wat jóú pas

Skoene.
Skoene. Foto: Unsplash.

Sprokie:

Aspoestertjie het haar glasskoene van die towerfee af ontvang as bonus vir haar harde werk as onderdrukte werker in ’n eie ouerhuis. Dié glasskoene het haar perfek gepas en siedaar – sy het haar prins getrou. Haar twee aaklige stiefsusters het behoorlik saamgesweer, maar dit was óf te groot óf te klein.

Geld:

Voor en ná die Oscars, waar rolprent- en stroomsterre bekroon word vir hul werk (deur gewildheid), “leen” bekendes links en regs skoene, uitrustings en bykomstighede nét vir een aand – sodat bedryfsleiers, bewonderaars en TikTok-sterre die geboorte van nuwe modes kan sien.

Daar is blitsverbeterings vir vinnige passings (binnesole, vasmaakmiddele, valshakke), maar ongelukkig beskou die publiek dit dan as mode. Dit is ’n ongesonde neiging, want voete moet liggame vandag vir vele meer dekades dra as vir ons voorvaders.

  • Lees modeontwerper Simon Rademan se volledige artikel oor skoene in Die Papier.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie