Skolerugby: Suide ruk op na Noorde

Die Noord-Suidskolerugbytoernooi skop vanoggend af.
Die Noord-Suidskolerugbytoernooi skop vanoggend af. Foto: Charmaine Visser.

Die vonke gaan behoorlik spat wanneer die gewilde Noord-Suidskolerugbytoernooi Vrydag, 27 Maart, by Affies in Pretoria afskop.

Dié jaarlikse skouspel is Suid-Afrika se premiertoernooi en beloof om een van die bestes in jare te wees.

Die toernooi, wat sy ontstaan by Affies gehad het, is die plek waar Noord en Suid se groot kanonne kragte meet.

Debutante soos Wesvalia, Oos-Moot en Kempton Park kan hulle gereed maak vir ’n vuurdoop, terwyl die gevestigde swaargewigte die kans sal gebruik om hul stempel af te druk.

  • Lees meer oor hierdie opwindende toernooi in die splinternuwe uitgawe van Die Papier, wat van vandag af op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
  • Kry al die skolerugbynuus op NovaNews.
  • Volg ook The Rugby Factory op jou gunsteling-stroomdiens om op hoogte te bly van SA skolerugby.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie