VRK: Tuis-uitspeelrondes wink vir Stormers, só lyk die spanne vir die naweek

Die Kaapstad-stadion.
Die Kaapstad-stadion. Foto: Getty Images.

Met die Stormers se plek in die top-agt van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) vir alle praktiese doeleindes reeds in die sakkie, verskuif die Kaapse span se fokus nou noodwendig daarna om hul uitspeelrondes in hul spog- Kaapstad-stadion te speel.

Vir die Leeus en die Bulle is daar egter nog heelwat harder werk nodig om enduit in die topagt te oorleef.

Vir die Sharks is hul kanse vanuit die elfde plek baie meer wiskundig afhanklik van heelwat gunste deur ander spanne. Tradisioneel kort ’n span 48 tot 50 ligapunte om in die top-agt te eindig.

  • Lees Stehan Schoeman se berig oor die VRK in die jongste uitgawe van Die Papier, wat tans op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Só lyk die spanne vir die naweek:

Sharks

Sharks.

Bulls

Bulls.

Lions

Lions.

Stormers

Stormers.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie