Hennie Koortzen vra: Is daar ’n wêreldwye tekort aan ‘generaals’?

Die Lions-losskakel Chris Smith is Suid-Afrika se voorste stelskopper in die VRK.
Die Lions-losskakel Chris Smith is Suid-Afrika se voorste stelskopper in die VRK. Foto: Gallo Images.

Die name Bennie Osler, Naas Botha, Joel Stransky, Morné Steyn, Henry Honiball, Jannie de Beer en Butch James sal altyd opduik wanneer mense oor die beste losskakels wêreldwyd gesels.

Die lys kan verder aangevul word met Pat Lambie, Hennie le Roux, Errol Tobias, Braam van Straaten en André Pretorius, om net enkeles te noem.

Suid-Afrika kon nog altyd met goeie diepte spog wat dié spesialis-posisie betref, maar deesdae is dit asof die losskakelfabriek plaaslik en op internasionale vlak nie op alle silinders vuur nie.

  • Lees Hennie Koortzen se volledige artikel in Die Papier, wat vandag op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie