Die instelling van die Madlanga-kommissie oor korrupsie is ’n skokkende aantyging en ’n nasionale toets vir Suid-Afrika se regstelsel, sê dr. Johan Burger, misdaadkenner van die Instituut vir Sekerheidstudies.
Met die verlenging van die kontrak van lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natalse provinsiale polisiekommissaris, en die onlangse inhegtenisneming van polisielede, is die kommissie weer in die soeklig.
- Lees joernalis Kaylie Joubert se volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
