Solly Msimanga, DA-leier in Gauteng, en dr. Ivan Meyer, LUR van landbou in die Wes-Kaap, ding mee om die federale voorsittersrol. Meyer beklee tans die rol. Die Papier het Msimanga gevra waarom hy dink dit belangrik is dat die federale voorsitter uit die noorde van die land kom.
