Toe die Académie des Beaux Arts, die Franse akademie vir die visuele kunste wat sedert 1816 bestaan, verlede jaar die Mario Avati-prys vir grafiese drukwerk aan Diane Victor toegeken het, was dit nie net nog ’n juweel in die kroon van dié Suid-Afrikaanse kunstenaar nie, maar ook iets van ’n bevestiging van die invloed wat Frankryk in haar loopbaan gehad het.
- Lees die volledige berig oor Diane Victor in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
