Sjef Marlene van der Westhuizen: Koesterkos in die herfs

Vis en sampioene.
Vis en sampioene. Foto: Robert Koene.

Sodra die Wes-Kaap se wyndruiwe van die wingerde afkom en parstyd agter die rug is, ongeveer dieselfde tyd wat die klein Kaapse witvytjies begin ryp word, weet ’n mens dat herfs om die draai is.

Dan dra die Elgin-boorde swaar aan sagtevrugte en ’n mens beland soms agter ’n oop vragmotor vol appels wat bult-op beur.

Herfs is nog altyd die gulste seisoen.

  • Lees Marlene van der Westhuizen se volledige kosrubriek en kry haar resep vir smullekker vis en sampioene in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie