Nog twee miljoen dosisse entstof teen bek-en-klouseer (BKS) het vroeër vandeesweek in Suid-Afrika aangekom, maar dit het min gedoen om boere se kommer en frustrasie oor die regering se hantering van dié krisis te temper.
Groot ontevredenheid heers ook in landboukringe nadat John Steenhuisen, minister van landbou, nagelaat het om teen 17 April ’n Seksie 10-inentingskema in die Staatskoerant te promulgeer.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
