Paniek oor ’n opvolger vir pres. Cyril Ramaphosa in die ANC is tans die oorheersende kwessie in die organisasie se binnekringe. Dit wat rondom die Phala Phala-skandaal ontvou, is bloot nog ’n hoofstuk in die soeke na ’n “geskikte kroonprins of -prinses”.
Volgens ANC-politici met wie die afgelope week gepraat is, wat twee hooggeplaastes insluit, sou ’n ooglopende geskikte opvolger dit moontlik makliker vir Ramaphosa gemaak het om te bedank.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie met talle kenners se menings in die splinternuwe uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
