Seetemperature wat wêreldwyd styg, hou ’n bedreiging vir haaie en tuna in. Hulle is besig om letterlik te warm te raak vir hul eie lyf en kan oorverhit, wys navorsing deur die Universiteit van Pretoria (UP) en Trinity College Dublin (TCD).
Die bevindings van die studie wat in April in die internasionale joernaal Science gepubliseer is, toon warmer temperature beïnvloed hoe diep haaie moet swem om koel te bly en hoeveel meer tuna moet eet omdat hul metabolisme versnel.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
