Begrotingsbom laat bars my beursie, beleggings

Begroting.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

’n Begrotingsbom laat bars my beursie en my beleggings aan flarde, terwyl ek fokus om dit op papier te laat klop.

Niks is so eenvoudig in die werklike lewe as wat dit op ­papier en in ’n mens se beplanning voorgestel word nie. Dít moet ’n mens altyd besef.

Om elke hoek en draai van die lewe gaan daar wegbreekballe na jou kant toe geboul word.

  • Lees Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionaal, Bate- & Welvaartbestuur, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie