Enkele dae ná die aankondiging dat Suid-Afrika vir die eerste keer ooit die wêreld se voorste Premier Padel-toernooi gaan aanbied, was daar nóg goeie nuus.
Dit is aangekondig dat dié toernooi van ’n P2- na ’n P1-vlak, die hoogste in dié sport, verhoog is.
Die SunBet-arena in Pretoria sal die voorste spelers ter wêreld van 26 Julie tot 2 Augustus verwelkom by ’n toernooi wat nou deel van die Qatar Airways Premier Padel-toer is.
- Lees die volledige berig oor dié toernooi in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
