Sokkerkoors styg terwyl vure doodgeslaan word

Bafana Bafana by 'n oefening by Estadio Hidalgo in Pachuca, Mexiko.
Bafana Bafana by ‘n oefening by Estadio Hidalgo in Pachuca, Mexiko. Foto: Oscar Fuentes. Getty Images.

Met sokkerkoors wat stadig maar seker ter ­ondersteuning van Bafana Bafana se Wêreldbeker-aanslag deur Suid-Afrika versprei, het die span ­eindelik in Mexiko aangekom terwyl die departement van sport, kuns en kultuur steeds probeer vure doodslaan oor die koste van allerlei – kunstenaars, smaakmakers en meer – wat in groepe Mexiko toe sal reis. Die eerstes hiervan het reeds Vrydag vertrek.

Sowat ses miljoen mense sal na verwagting die toernooi tussen 11 Junie en 19 Julie bywoon. Wedstryde word ook in­ ­Am­erika en Kanada gespeel.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie