‘Die spel het nie plek vir show ponies’

Henry Pollock.
Henry Pollock. Foto: Getty Images.

Die Springbokke gaan nie die Engelse flank, Henry Pollock, se arrogante en geniepsige houding op die veld duld nie. Daarom sal hy sy humeur moet beteuel voordat hy die Springbokke op 4 Julie op Ellispark pak.

Só sê Harold Karele, die voormalige vuurvreter-agtsteman van die OP, wat tussen 1994 en 1996 in sommige kringe as die beste nommer agt in Suid-Afrika bestempel is.ortredaksie


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie