Weens die Zondo- en Madlanga-kommissies, wat misdade ondersoek en parlementêre ad hoc-prosesse, het nuwe fokus op korrupsie binne die staat ontstaan – veral in die polisie en senior staatsadministrasie.
Dit kan óf gesien word as ’n laat dog uiters nodige skoonmaakproses, óf as deel van ’n politieke skaakspel. “Baie mense beskryf die staat tans as ’n mafia-staat,” sê prof. André Duvenhage, ’n politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
