Netanyahu sit tussen die duiwel en die diep blou see

Irakiërs trap op 'n banier met die gesig van Benjamin Netanyahu, Israelse premier, in Basra in Maart vanjaar.
Irakiërs trap op ’n banier met die gesig van Benjamin Netanyahu, Israelse premier, in Basra in Maart vanjaar. Foto: Hussein Faleh, AFP.

Terwyl Israel op pad is na sy volgende algemene verkiesing – waarskyn­lik 2 Augustus – betree die land se politiek een van sy mees wisselvallige tydperke in dekades. Aan die een kant noem pres. Donald Trump van Amerika Benjamin Netanyahu, Israelse premier, se optrede in Libanon “f***ing crazy”. Andersyds word Netanyahu se regse koalisie onder druk geplaas deur eksterne konflik, interne koali­siebreuke en ’n sterker opposisie.

  • Lees Jurie van der Walt, ’n vryskutjoernalis wat op die Midde-Ooste fokus, se volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie