Die uitgebreide Toyota-uitdaagreeks se Suid-Afrikaanse deel is afgehandel met die Griekwas wat bewys het waarom hulle die verdedigende Curriebeker-kampioene is.
Die Griekwas was saam met die Cheetahs onoorwonne en het bo-aan die puntelys geëindig met ’n beter netto punteverskil en volgens hul afrigter, Pieter Bergh, het hulle dit vermag met hul voorste 15 spelers wat ’n ruskans gehad het.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
