Die departement van gesondheid sê daar is geen rede vir paniek oor mediaberigte dat Pepfar-befondsing van die VSA moontlik onttrek kan word nie, aangesien die departement reeds sedert die Amerikaanse buitelandse hulp in 2025 gestop het, ’n oorgangsplan implementeer om die impak daarvan te beperk

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie