Só lyk die sport op die kassie hierdie week

Jannik Sinner, die verdedigende kampioen in die enkelspel, het Woensdag hard op die grasbane geoefen.
Jannik Sinner, die verdedigende kampioen in die enkelspel, het Woensdag hard op die grasbane geoefen. Foto: John Walton, Getty.

Maandag 29 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

18:45 Ronde van 32, tweede wedstryd

22:15 Ronde van 32, derde wedstryd

Tennis (SS, 214)

11:50 Wimbledon

Dinsdag 30 Junie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

02:45 Ronde van 32, vierde wedstryd

18:45 Ronde van 32, vyfde wedstryd

22:45 Ronde van 32, sesde wedstryd

Tennis (SS, 214)

11:50 Wimbledon

Krieket (SS, 212)

T20-Wêreldbeker (vroue)

15:20 Eerste halfeindstryd

Woensdag 1 Julie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

02:45 Ronde van 32, sewende wedstryd

17:45 Ronde van 32, agtste wedstryd

21:45 Ronde van 32, negende wedstryd

Tennis (SS, 214)

11:50 Wimbledon

Donderdag 2 Julie

Sokker (SS, 202)

Wêreldbeker-toernooi

01:45 Ronde van 32, tiende wedstryd

20:45 Ronde van 32, elfde wedstryd

Rugby (SS, 211)

o. 20-Wêreldkampioenskap

10:50 Wallis t. Uruguay

10:50 Frankryk t. Spanje (SS, 208)

13:20 Argentinië t. Ierland

13:20 Australië t. Fidji (SS, 208)

15:50 Engeland t. Amerika

15:50 Nieu-Seeland t. Skotland (SS, 208)

18:20 Suid-Afrika t. Georgië

18:20 Italië t. Japan (SS, 208)

Krieket (SS, 212)

T20-Wêreldbeker (vroue)

10:20 Tweede halfeindstryd

Gholf (SS, 213)

12:30 DP World-reeks: BMW Ope

22:00 PGA-reeks: John Deere Classic

Tennis (SS, 214)

11:50 Wimbledon


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie