Skielik het die belangrike eerste rugbytoets van die seisoen en nuwe Nasieskampioenskap-toets vir die Springbokke teen Engeland in ’n Henry Pollock-manie ontaard.
Die opwindende en veelbesproke 21-jarige impakflank van Engeland word voorgehou as die groot faktor om die bleekbene se wendroogte op Ellispark (hulle kon dit laas in 1972 vermag) te breek.
- Lees die volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
