T20: Aussies mik vir 7de Wêreldbeker-titel

Ashleigh Gardner van Australië speel ’n trekhou in Dinsdag se halfeindstryd teen die Wes-Indiese Eilande op The Oval in Londen.
Ashleigh Gardner van Australië speel ’n trekhou in Dinsdag se halfeindstryd teen die Wes-Indiese Eilande op The Oval in Londen. Foto: Philip Brown, Getty Images.

Australië se vrouekrieketspan sal Sondag poog om vir ’n sewende keer as die kampioen gekroon te word tydens die eindstryd van die T20-Wêreldbeker op Lords.

Die Aussies is die oorweldige gunsteling en steeds onoorwonne in vanjaar se toernooi. Hulle het in 2023 dié titel gewen sonder om een wedstryd te verloor.

  • Lees meer oor dié eindstryd in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie