Russiese aanvalle op Oekraïne het oornag minstens 7 mense doodgemaak, terwyl Kiëf se weermag gesê het hy het verskeie Russiese tenkwaens getref, in nuwe aanvalle net ure voor ’n ontmoeting tussen die VSA-pres. Donald Trump en Oekraïne se eweknie, Wolodimir Zelenski tydens ’n Navo-beraad

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie