Twee afsonderlike skietvoorvalle het gisteraand in Kaapstad plaasgevind, waar 3 mense dood is en een beseer is in Mitchells Plain toe gewapende aanvallers op ’n groep mans buite ’n winkel losgebrand het, en toe kort daarna is nog 4 jongmense tussen 17 en 20 jaar oud oorlede in ’n voorval by ’n huis in Philippi-Oos

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie