Die borgtogaansoek van 3 Lesotho-burgers, wat van die dodelike skietery by die Jumpers- informele nedersetting beskuldig word, is tot volgende Vrydag uitgestel ná hul prokureur die Johannesburgse landdroshof meegedeel het dat hy nie behoorlik met sy kliënte in gevangenis kon konsulteer nie

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie