Die Curriebeker is die hoogtepunt van provinsiale rugby, ’n toernooi wat tradisie, uitnemendheid en die deurlopende gees van rugby in ons land verteenwoordig.
So beskryf Mark Alexander, president van Saru, die belangrikheid van die Curriebeker-reeks wat onlangs begin het.
Alexander het in ’n eksklusiewe onderhoud met Die Papier die grootsheid van dié kompetisie beklemtoon.
- Lees die volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
