Sterk El Niño kom, maar ekonome voorspel ligter impak op kosinflasie

’n Satellietfoto van die Straat van Hormoes.
’n Satellietfoto van die Straat van Hormoes. Foto: Getty Images.

’n Versterkende El Niño bring nuwe risiko’s vir Suid-Afrika se landbousektor en inflasie­vooruitsigte mee, maar ekonome reken die land is op ’n beter plek om die impak op voedselpryse te weerstaan as tydens vorige droogtesiklusse.

Navorsers van die Suid-­Afrikaanse El Niño Suidelike ­Ossilasiegroep (Enso), ’n paneel van klimaatwetenskaplikes en landboukenners, sê El Niño-­toestande is nou stewig gevestig oor die Stille Oseaan teenaan die ewenaar en sal na verwagting in die komende maande verder versterk.

  • Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie