Die nuwe polisiekommissaris van die Wes-Kaap, genl.maj. Sizakhele Dyantyi, het belowe om streng op te tree teen vuurwapen- en geslagsgebaseerde geweld wanneer hy dié naweek amptelik sy amp aanvaar, en sê hy het ‘volle vertroue’ in die SAPD in die provinsie om mense veilig te hou

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie