Big Mac-indeks: SA kort vertroue om dit te ry

McDonald’s.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Wisselkoerse bly selde lank uit die nuus. Kyk maar na die onlangse repo-­koers-besluit: Toe die monetêre beleidskomitee van die Reserwe­bank die rentekoers onveranderd­­­ gelaat het, het die rand byna onmiddellik gereageer en in die ure daarna merkbaar swakker verhandel.

Markte het verwerk wat die status quo beteken vir die najaag van die inflasiemikpunt en die rentekoers­gaping tussen Suid-Afrika en Amerika. Een enkele beleidsbesluit, en die geldeenheid beweeg.

  • Lees Waldo Krugell, ’n professor in ekonomie aan die Noordwes-­Universiteit, se volledige skrywe oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos