“Ek het net besef iets moet gedoen word om hierdie huis te red.”
Só onthou Gerard Scholtz (76) die dag in 2021 toe hy die eerste keer die verval van die Louwhuis-museum op Sutherland gesien het.
In daardie stadium het die geboortehuis van twee van Afrikaans se grootste digters, N.P. Van Wyk Louw en sy broer, W.E.G. Louw, lank reeds toe gestaan.
- Lees die volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
